Akademie logo 

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Nuusflits

Inskrywings vir die Studentesimposium 2010 word ingewag.  Meer hieroor onder Studentesimposium 2010.

 

Hoofkeusebalk

Tuisblad
Die Akademie
Museum
Standpunte
Simposium 2009
Akademiepryse 2010
Poort 2010
Taalsake
Taalberaad referate
Publikasies
Woordeboeke
Vakwoordeboek
Elisabeth Eybersbeurs
Studentesimposium 2010
Geskiedenisberaad
Werkgemeenskappe
Sleng-bekendstelling
Nuus
Draer van 'n Droom
Stichting Neerlandia
Robert Pearce
Tuisblad arrow Woordeboeke
Woordeboeke PDF Druk Epos
  

  • Fisikawoordeboek 

Die Suid-Afrikaanse Afrikaans/Engels Fisikawoordeboek is aanvanklik in 1977 deur die Vaktaalburo van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns uitgegee.  Aangesien dertig jaar intussen verloop het, het dié publikasie intussen uit druk geraak en is dit tans onverkrygbaar.  Of dit is altans wat u mag dink! GOEIE NUUS!!!!!  'n Hersiende en bygewerkte "kraakvars" weergawe van hierdie woordeboek kan elektronies geraadpleeg word by die volgende Internet-adres: http://fskwdb.up.ac.za

Let daarop dat dit 'n "toetsweergawe" van die woordeboek is, met 'n paar kleinighede wat nog gefinaliseer/verander moet word.  Aangesien dit 'n interaktiewe woordeboek is, is daar geleentheid dat veranderings voorgestel kan word en opmerkings gemaak kan word.

Die webwerf bevat ook inligting oor die geskiedenis van die woordeboek, asook agtegrond oor die kriteria wat tydens die hersiening in ag geneem is.

Vir meer inligting, kontak gerus vir dr. Walter Meyer, .

Gebruik hierdie woordeboek gerus!
 

Ontwikkel deur GigaSkills Training vir die Akademie