Akademie logo 

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

Nuusflits

Inskrywings vir die Studentesimposium 2010 word ingewag.  Meer hieroor onder Studentesimposium 2010.

 

Hoofkeusebalk

Tuisblad
Die Akademie
Museum
Standpunte
Simposium 2009
Akademiepryse 2010
Poort 2010
Taalsake
Taalberaad referate
Publikasies
Woordeboeke
Vakwoordeboek
Elisabeth Eybersbeurs
Studentesimposium 2010
Geskiedenisberaad
Werkgemeenskappe
Sleng-bekendstelling
Nuus
Draer van 'n Droom
Stichting Neerlandia
Robert Pearce
Tuisblad arrow Elisabeth Eybersbeurs
Elisabeth Eybersbeurs 2010 PDF Druk Epos

Die beurs word deur die Albert Wessels Trust beskikbaar gestel.  Dit is jaarliks beskikbaar aan óf Suid-Afrikaanse óf Nederlandse/Vlaamse nagraadse studente, dosente en navorsers in Afrikaans of Nederlands.  Die doel met die beurs is om die taal- en kultuurbande tussen die twee lande te bevorder en te versterk.

Die beurs word vanjaar (2010) toegeken aan prof. H.E.J. (Helize) van Vuuren, verbonde aan die Skool vir Tale van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit en prof. C.N. (Chris) van der Merwe, emeritus professor van die Universiteit van Kaapstad.
 

Ontwikkel deur GigaSkills Training vir die Akademie